Die Nuwe Geloftedag Boom
"Jesus het toe gevra, "Na wat lyk die koninkryk van God? Aan wat sal ek dit vergelyk? Dit is soos a mosterdsaad, wat 'n man vat en in sy tuin beplant het. Dit het gegrooi en 'n boom geword, die voëls van die lug het in sy takke gaan sit" (Lukkas 13:18-19 NIV).
"Die byle is alreeds by die wortel van die boome, en elke boom wat nie goeie vrugte produseer nie sal afgekap word en in die vuur verbrad word" (Matthewus 3:10, NIV).
Die koninkryk van God is nie 'n gewoone boom nie. Wanneer weerlig van die humel val en die boom tref is dit gewoonlik verpletter. Nie in die geval met Moses end die brandende bos, dit was nie verplettered nie, net soos die in die geval van die Nuwer Geloftedag Boom wat God se uie is. Dit is maar 'n aardelikese skaduwee van die boom in hemel wat die Boom van Lewe genoem is.
Wanneer die weerlig dit treff is die maar sleg versterk en vermagtig. Dit grooi en grooi totdat al die voëls van hemel vredeliewend in sy takke kan gaan sit.
Als wat in die hemel is het sy eie skaduwee op die aarde. Orals is daar net fals boome (kerke) wat afgekap word en hulle takke (valse Christene) word in die vuur gegooi.
Is u kerk reg vir Godsoordeel van ons Mees Hoë God - El Elyon, Yahweh-Elohim? Bring dit tevoore die bybelike vrugte van 'n gewyde en heilige volk? Leer dit ons die leerstelling wat Yah'shua (Jesus) ons geleer het - die leerstellings van die Sy Vader in Hemel, Yahweh-Elohim?
Elke boom sal getreff word en die wat vals is sal verpletter word. Net die waare boome - die waare byeenkoms en versameling sal oorleef, en sal bymekaar kom in een magtige boom - die Nuwe Geloftedag Kerk van God of B'rit Chadashah Byeenkoms van Yahweh.
Mag Yahweh, ons God, u lei en u leidsman wees in alle waarheid en tot binne Sy Universeele Byeenkoms.
"Aan hom wie oorkom, sal Ek die reg gee om te eet van die boom van lewe wat in die paradyse van God is ... Dan sal die engele my die rivier van die water van lewe wys, as skoon en glashelder, wat van die troon van God en van die Lam vloei, en wat deur die middel van die groot straat van die stad loop. Aan elke kant van die rivier staan die boom van lewe, houding met twaalf oese vrugte, wat sy wins maandeliks oplewer. En die blaare van die boom is vir die geneesing van die volk ... geseënd is die wie hulle japon was, dat hulle die reg aan die boom van lewe mag hê en dat hulle deur die hekke van die stad mag toegang hê" (Openbaringe 2:7, 22:1-2,14 NIV).
This page was created on 14 April 2001
Last updated on 23 February 2002
Copyright © 1987-2008 NCCG - All Rights Reserved