New Covenant Assemblies of Yahweh, Nuwe Verbond Gemeente van Yahweh - Logo Copyright © 1987-2017 NCAY - All Rights Reserved
Return to Main Page

Hoor, Yiesraél,
Yahweh is ons Elohiem
Yahweh is Echad!
(Devariem 6:4)

HULPBRONNE

Algemeen

Vrywaring

Inleiding

Simfonie van Waarheid

Plan van Verlossing

Themas

Artikel

Algemene inligting

In 'n neutedop

Weeshuise

CD-Rom

Kopiereg

Skenkings

Kalender

Kontak

Gemeentes

Publikasies

Afrikaanssprekende
gebiede

Ander ME Webwerwe

Engels

Main English and International Website

Noors

Yahwehs Nye Pakts Forsamling i Norge

Sweeds

Yahwehs Nya Förbunds Förbund i Sverige

Duits


ME Besprekingnetwerke

Messianic Evangelicals

ME in Suid-Afrika

Die Bybel

Torah
Vroeëre Profete
Latere Profete
Ketuviem
Kleinere Profete
Na-Messiaanse Skrifte

NUWEMAAN WAARSKUWING
Ps.81:3-4; 104:19; Jes.66:23; Deut.29:6


ME in Suid-Afrika

GMT + 1




Serenity in Yah'shua
Die Amptelike Logo van die Nuwe Verbond Gemeente van Yahweh,
geverf deur 'n Afrikaanssprekende kunstenaar in Suid-Afrika
"Vrede laat Ek vir julle na,
my vrede gee Ek aan julle.
nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie.
Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie"
(Johannes/Yahuganan 14:27, Woord en Getuienis, 2004, ZA)

Welkom aan alle eerlike soekers na waarheid wie Yah'shua die Messias (Jesus Christus) liefhet, of wie in opregtheid Hom wil ken en so totaal vry wil kom van leuens en misleiding deur die wêreld se sisteem, die vals kerk-sisteem ingesluit, en om ware innerlike vrede te beleef.

Logo copyright © 1987-2009 NCAY- All Rights reserved

Hierdie webwerf is nie vir die wat gering van hart is of vir diegene wie nie gewillig is om die waarheid wat hulle hier leer, te implementeer nie. Die reaksie wat menige het wanneer hulle illusies verbreek word deur die waarheid, is soos 'n kind vir wie dit vertel word dat Kersvader 'n miete is. Hulle sal jou haat omdat jy hulle dit vertel het voordat hulle dit as die waarheid sal aanvaar. Dis die risiko wat jy neem wanneer jy die materiaal hier lees. Om jou die waarheid te vertel, aanvaar ons die risiko om gehaat te word omdat ons die waarheid bo alles liefhet. Ons weet uit ons persoonlike ondervinding dat "die waarheid julle sal vrymaak" (Joh.8:32).

Die ondekking van die waarheid van die werklike 'Matrix', wat die wêreld se sisteem is, is baie ontstellend, en sal jou diep onstel sonder om 'n oplossing te bied. Indien jy nie bereid is om die oplossing wat werk te aanvaar nie - die offer van redding in Yah'shua (Jesus) die Messias nie - dan is dit beter dat jy aanbeweeg en aangaan soos voorheen. Yah'shua (Jesus) vermaan ons om ons "kostes te bereken" (Luk.14:28) voordat ons onsself verbind. Indien jy wel besluit om Yah'shua (Jesus) te kies, sal dit jou alles kos wat jy besit. Jy sal volle, persoonlike verantwoordelikheid moet aanvaar vir jou keuses indien jy sou besluit om voort te gaan met lees. So neem asseblief jou tyd en oorweeg jou opsies. Of jy besluit om jouself te verbind of nie, lees asseblief die vrywaring hieronder:

Click here

Jy sal uitvind dat hierdie een van die mees uitdagendste webtuistes is op die Internet. Wat ookal jy hier lees, of dit 'n bietjie of baie is, sal jy dit nooit vergeet nie en sal jy nooit weer dieselfde wees nie. Die waarheid - of jy dit aanvaar of nie - sal altyd vassteek wanneer jy dit eers gehoor het - dit verdwyn nie.

Maar, wees vooraf gewaarsku: Terwyl die gees van die mens jubel in die waarheid, is die afvallige vleeslike natuur gewoonlik net so woedend daaroor. Jy sal beide reaksies moet verwag omdat die waarheid die beste en die slegste in jou na vore bring. As deel van ons verantwoordelikheid om hierdie inligting met jou te deel, is ons gewillig om jou by te staan in jou geestelike reis. Ons verwag egter dat elkeen volle verantwoordelikehid sal neem vir die keuses wat hulle maak.

Tensy jy natuurlik verkies om dieselfde te bly, moet jy asseblief aan beweeg. Ons bid Yahweh se seëninge oor jou, of jy bly en of jy aan beweeg. Mag jy vervul wees met Sy Liefde en mag Sy Shalom (Vrede) met jou wees!

Indien dit die eerste keer is wat jy ons besoek, stel ons voor dat jy met die Noodsaaklike Inleiding begin, dan die Simfonie van Waarheid, Wat Ons Glo in 'n Neutedop, Die Weg van Yahweh en Die Geskenk van Vriendskap voor jy indelf in die res van die materiaal. Indien jy reeds Christus ontmoet het en belangstel om iemand se getuienis to hoor, kyk asseblief die fliek A Glimpse of Eternity. Om jou vinger op die pols te hou van wat ons mee besig is, word jy ook uitgenooi om by ons Gesels Groep aan te sluit:

Messianic Evangelical Discussion Network
Sluit aan by ons Facebook-groep!

Google
WWW NCCG.ORG

SKANDINAWIË
Pesach 2017 in Swede

Ons aanbid en vereer ons
Hemelse Vader
Yahweh
deur sy seun Yah'shua (Yeshua/Jesus)

Hierdie kaart toon die besoekers aan hierdie werf sedert 7.6.2009

Gaste getal
counter
sedert Januarie 7, 1999

Kontak Ons


Copyright © 1987-2022
Nuwe Verbond Gemeente van Yahweh® (NVGY) - Alle regte voorbehou